Lyrics & Translations - Liefde Koop Nie Brood Nie by Barto
"Liefde Koop Nie Brood Nie" lyrics and translations. Discover who has written this song. Find who are the producer and director of this music video. "Liefde Koop Nie Brood Nie"'s composer, lyrics, arrangement, streaming platforms, and so on. "Liefde Koop Nie Brood Nie" is sung by Barto . "Liefde Koop Nie Brood Nie" is Dutch song, performed in Dutch.
[Edit Photo]
|
Download New Songs
Listen & stream |
|

"Liefde Koop Nie Brood Nie" Lyrics
"Liefde Koop Nie Brood Nie" has lyrics in Dutch language.
Official Music Video for "Liefde Koop Nie Brood Nie" by
;
Download or stream hier –
Follow Barto on Social Media:
Facebook -
Instagram -
TikTok –
Select Website –
Director/DOP/Editor: Gerduan Kemp
Grip/Assistant: Talita Brits
Lighting: MDP Music Promotions
Waitress: Talita Brits
Band: PC Vermaak, Michael Kitchener, Ruben Radyn
Executive Producer on behalf of Sony Music Entertainment Africa (PTY) LTD: Stephan van Huyssteen
Liefde Koop Nie Brood Nie - Lirieke
Liefde
koop nie brood nie
Liefde
Liefde’s nie te koop nie
Van saad geplant tot boom gebloei groei ek en jy
In die grond gedruk gegroei totdat ons lewe kry
Totdat ons lewe kry
Ons sal nooit honger ly
Haar elke krummel elke korrel is bedoel vir my
Die vrugte gaan ons pluk selfs in die droogste tyd
In die droogste tyd
Ons sal nooit honger ly
Liefde
koop nie brood nie
Liefde
Liefde’s nie te koop nie
Dit kan ‘n man verniel
Maar dis kos vir die siel
Oh Liefde
liefde koop nie brood nie
Dis kos vir die siel
Oh oh oh oh
Dis Kos vir die siel
Oh oh oh oh oh oh
Dit kan ‘n man verniel
Maar dis kos vir die siel
En Liefde
Liefde koop nie brood nie
Dis kos vir die siel
Jy kan maar probeer hou maar jou bord op sy
Want sonder iemand in jou arms gaan jou bord leeg bly
En sal ek honger ly
Maar nie met jou by my
En in die droogste tyd
Ons glase oorvol kry
Liefde
koop nie brood nie
Liefde
Liefde’s nie te koop nie
Dit kan ‘n man verniel
Maar dis kos vir die siel
Oh Liefde
Liefde koop nie brood nie
Dis kos vir die siel
Oh oh oh oh
Dis Kos vir die siel
Oh oh oh oh oh oh
Dit kan ‘n man verniel
Maar dis kos vir die siel
En Liefde
Liefde koop nie brood nie
Dis kos vir die siel
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh oh oh
Dit kan ‘n man verniel
Maar dis kos vir die siel
En Liefde
Liefde
koop nie brood nie
Liefde
Liefde’s nie te koop nie
Dit kan ‘n man verniel
Maar dis kos vir die siel
Oh Liefde
Liefde koop nie brood nie
Dis kos vir die siel
Oh oh oh oh
Dis Kos vir die siel
Oh oh oh oh oh oh
Dit kan ‘n man verniel
Maar dis kos vir die siel
En Liefde
Liefde koop nie brood nie
Dis kos vir die siel
Music video by Barto performing Liefde Koop Nie Brood Nie (Official Music Video). (C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
#Barto #LiefdeKoopNieBroodNie #H2Oe