POPNABLE
south africa
[Edit Photo]
|
Download New Songs
Listen & stream |
|
"Ruggas" has reached
26.6K total views,
254 likes,
and dislikes on YouTube.
The song has been submitted on
01/10/2023
and spent weeks on the charts.
The original name of the music video "Ruggas" is "AMPIE & CHRISTIAAN BAARTMAN - RUGGAS".
"Ruggas" has been published on Youtube at 01/10/2023 01:00:10
Geniet Ampie en Christiaan Baartman se musiekvideo van "Ruggas"
Geniet meer van Ampie op die platform van jou keuse -
Meer van Christiaan Baartman -
Lirieke:
As die bokke weer die bal in die hoek gaan druk
Dan weet ek dit is tyd vir ‘n wille sluk
Vandag gaan die manne lekke ruggas jol
Ons speel mos die man en die bol
Daar’s min dinge so lekker soos ‘n rugga game
Op ń plasma TV of ń cell phone frame
Braai die vleisie van die laaste jag
Want vandag gaan ons n kiwi slag
As die bloed beginne kook
stuur ons Piet van Zyl weer oor
As die rand maar net ń bietjie sterker was
Sou ek soontoe vlieg in economy klas
sit maar DSTV aan vir ń maand of 2
Laat Hammie en Vannesa ons die uitslag
;
As die ref beginne stook
Stuur ons Piet van Zyl weer oor
OOO die Ierre en die Ozzie hul doen hul bes
En die all blacks laat ons lekker stress
Maar ons bou mos manne uit BlouBul Vleis
Met die ander spanne wat ook spiere wys.
Subscribe here: